DIE LAE LANDE IN WOORD EN KLANK
--:--
Moontlik gemaak deur Protea Boekhuis, SASNEV, die Vlaamse Regering,
Kaapse Forum vir Neerlandistiek
en Nederlandse Taalunie
Met: Stefan Hertmans, Peter Verhelst en Abdelkader Benali
Van die grootste woordkunstenaars uit die Lae Lae lees uit hulle werk voor, terwyl die digter en bedrewe vertaler Daniel Hugo hulle uitvra oor hulle lewe en werk in Nederland en België.