MICHAEL LE CORDEUR EN WANNIE CARSTENS: DIT KOM VAN VÊR AF
--:--
Aangebied deur Naledi
Die projek het afgeskop as ’n gedenkboek aan Adam Small, oor die bydrae van spesifiek bruin sprekers van Afrikaans tot
die ontwikkeling van die land en taal. Danksy die enorm positiewe reaksie het dit uiteindelik ’n pragboek geword, waarin dikwels lank versweë stories van meer as 40 skrywers, akademici en gemeenskapsleiers versamel is. Rian Cloete gesels met van die persoonlikhede.