JURIE VAN DEN HEEVER: WAT MOET ONS MET ONS KERK DOEN

--:--
Aangebied deur Naledi
Die gereformeerde kerke in Suid-Afrika is aan die kwyn weens ’n verknogtheid aan Middeleeuse dogma. Deur bewese navorsingsbevindings in die teologie, argeologie en biologie te ignoreer word die Kerk toenemend irrelevant. Jurie praat met Chris Jones oor hoe
dit die weg vir lidmate oopmaak om uiteindelik self te bepaal hoe die Kerk moet lyk en funksioneer.
7 Mar 2017 English South Africa Arts · TV & Film

Other recent episodes

VALDA JANSEN: HY KOM MET DIE SKOENLAPPERS

Aangebied deur NB-Uitgewers. Hoe kyk ’n mens terug na jou lewe en wens jy het ’n ander besluit geneem? Wat sou gebeur het as ...? Die roman is ’n brief aan ’n verlore geliefde, waarin ’n vrou worstel met skuld en spyt, maar veral waarin sy treur. Karin Schimke gesels…
6 Mar 2017 56 min

FROM SILVER SCREEN TO AFRIKAANS BOOK

Crossing mediums and languages, Brett Michael Innes (Rachel Weeping/ Sink), Chris Marnewick (Shepherds and Butchers/In die laksman se skoot), and Tracey Farren (Whiplash/Tess) talk to Martin Botha from UCT’s Centre for Film and Media Studies about the silver screen adaptations of their books and the Afrikaans translations that followed.
6 Mar 2017 55 min

GRACE MUSILA AND CHRIS MARNEWICK: WHEN REAL-LIFE MURDER BECOMES FICTION

In A Death Retold in Truth and Rumour: Kenya, Britain and the Julie Ward Murder Grace revisits the sensational murder of a young British tourist in Kenya. Chris Marnewick’s In die laksman se skoot/Shepherds and Butchers takes place against the harrowing backdrop of death row during apartheid. They tell Hedley…
6 Mar 2017 52 min

BOB DYLAN – WAARDIGE WENNER VAN ’N NOBEL- PRYS VIR LETTERKUNDE?

Beslis, argumenteer Danie Marais. Nie net verdien Dylan sy Nobel-prys vir sy uitsonderlike skryfwerk in sy liedtekste nie, maar die prys is ook groot erkenning vanuit ’n gerespekteerde oord vir ’n hele onderskatte skryfdissipline. Rian Malan, Kerneels Breytenbach en Anton Goosen gesels saam; Anton, met sy kitaar.
6 Mar 2017 54 min