ANNALISE WIID: MET LIEFDE WAT SAAMGAAN EN ANDER STORIES

Aangebied deur NB-Uitgewers
Hoeveel kan ’n mens liefhê? Dié versameling essays deur die gewilde rubriekskrywer wys sy kyk op ander maniere na alles rondom haar. Annalise vertel aan Danny Fourie wat haar bemoedig en inspireer, en sing oor
die vele fasette van die liefde.