IVOR PRICE: IVOR
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
’n Storm soos Hlaudi Motsoeneng se SAUK-krisis skud dinge in jou los. In sy eieverhaal skryf Ivor krities hieroor – ook sy rol. Maar hy vertel vir Hanlie Retief hoe alles begin het – met ’n kleintydliefde vir die Afrikaanse taal, en van goed en swaar in dié bedryf.