WYNAND DREYER: MEGABOERE
--:--
Aangebied deur Penguin Random House
KykNET se gewilde Megaboere het Suid- Afrikaners ’n kykie gegee in die lewens van die land se voorste boere. Die
oekweergawe bevat fassinerende portrette van dié presteerders. Suzaan Steyn gesels met skrywer en medevervaardiger Wynand Dreyer oor die boere wat sy pad gekruis het toe Megaboere geskiet is.