7 Mar HEINRICH MATTHEE: KULTUURVRYHEID SELFBESTUUR

Aangebied deur Kraal Uitgewers
Hoe verseker ’n mens kulturele vryheid
vir minderhede in ’n politieke orde? In ’n nuwe boek ondersoek 10 kundiges uit Suid-Afrika, Zimbabwe, Nederland, België, Duitsland en Amerika hoe gemeenskappe en regerings wêreldwyd vorme van gebiedsongebonde selfstandigheid beproef of nastreef. Redakteur
Heinrich Matthee bespreek hulle gevolgtrekkings met Deon Geldenhuys.
Loading player...