FRITS GAUM: WAAR WÁS GOD ... EN ÍS DAAR OOIT ’N GOD?
--:--
Aangebied deur Naledi
Waar was God toe ’n Vrystaatse boer en sy vrou ná kerk op hulle plaas afgemaai is?
En by Marikana? Dis dié soort vrae wat die vertrekpunt is van Frits se boek, God op soek. Hy bespreek dit met Willie Esterhuyse (van Geagte Jahwe) en Jean Oosthuizen.