ELSABÉ BRITS: GELIEFDE VERRAAIER
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Dit was die vonds van Emily Hobhouse se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in ’n trommel in Kanada wat Elsabé begeester het om dié
vars blik te gee op ’n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Filmman Herman Binge hoor die storie agter die storie.