AMY JEPHTA: KRISTALVLAKTE
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Bertolt Brecht se ikoniese Mutter Courage und ihre Kinder word na die Kaapse Vlakte verplaas, waar Priscilla ’n lewe vir haar gesin uit die flenters van bendeoorloë aanmekaar smous. Teaterresensente Wayne Muller en Naudé van der Merwe vra Amy uit, en akteurs gee ’n voorsmaak.