ALBERT BLAKE EN RICHARD STEYN: VAN VOLKSHEID TOT VERRAAIER
--:--
In Broedertwis word die rede vir die vete tussen die De Wet-broers, Christiaan en Piet - Boereoorlogheld en -verraaier - ondersoek: in Jan Smuts: Afrikaner sonder grense die kontras tussen Smuts se impak op die wêreldverhoog en dié in sy eie land. Die twee skrywers gesels met Fransjohan Pretorius oor verraad en verraiers binne `n historiese perspektief.