RSG  |  BEFONK
Tenita Kidelo gesels met Linus en Vonny oor selfversorging en stereotipering. Hulle kyk hoe dit jongmense se lewens beïnvloed. Dan gee hulle raad oor hoe om jouself behoorlik te versorg. Tenita kuier by die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) om meer uit te vind oor die geskiedenis van die verkiesingsliggaam en vertel jou ook meer oor spesiale stemme en hoe jy daarvoor kan aansoek doen