11 Mar In watter kerk bly God? Oor kerk-kompetisie en Godsverbruik

Met: o.a. Amos Petersen, Daleen Myburgh en Sias le Roux
Soos ’n supermark - daar is ’n kerk vir elke smaak. Kan ons van die McDonaldisering van geloof begin praat? Is kerk net nog een van die vermaaklikheidsopsies van ons dag? Mag ’n kerk bemark en wie wen hierdie resies?
Loading player...