Jack Parow: Die ou met die snor by die bar
--:--
Aangebied deur Penguin Random House:
Jack Parow het meer as 7 miljoen aanhangers op YouTube, cd-verkope van oor die 100 000, en sy lirieke word as van die bestes in Afrikaans beskou. Skrywer en joernalis Herman Lategan kuier saam met Parow. Kom ervaar Parow soos jy hom nog nooit gesien het nie.