Louis Janse van Vuuren en Hardy Olivier: Die storie van ʼn huis
--:--
Aangebied deur Quivertree:
Kookboek, storieboek, fotografieboek –Die storie van ʼn huis vertel van die streek se fabels en sprokies, en die geskiedenis van La Creuzette in die Franse platteland. Met pragtige foto’s van die huis, omgewing en feestafels, en liplekker resepte. Nanette van Rooyen praat met Louis en Hardy oor hulle lewe in die idille.