Elize Parker en Magriet Smit: Een cuppuccino en ʼn cream soda, asseblief
--:--
Aangebied deur CUM
:
Daai eerste rampspoedige afspraak, onbekende rampe met huisonderhoud, asook ander verwarrende verrassings – hierdie twee enkelma’s ken die bitter en die soet van die lewe. Elize Parker en Magriet Smit gesels oor dié oorwinningsgids vir dae wanneer die lagie sekerheid maar dun is en geloof, hoop en humor die deurslag gee.