François Verster: Omega, oor en uit
--:--
Aangebied deur Tafelberg, ʼn druknaam van NB-Uitgewers:
François Verster vertel aan Dana Snyman van sy avonture tydens basiese opleiding en sy dienspligtyd as onderwyser vir Boesmankinders op die basis Omega. Dit lewer etlike humoristiese oomblikke op weens die “siekverveelde uitdrukking” op sy gesig en sy rebelse streep. ’n Tweede storielyn wat in die hede afspeel vertel van Verster se lewe as staatsamptenaar waar hy voel hy ’n tweede keer diensplig moet verrig.