Elaine Marais: Afdraaipad
--:--
Aangebied deur Naledi Wanneer Lize in Engeland aankom en verlief raak op haar gasheer, Conrad Buckle, kies sy ’n afdraaipad en swenk met elke nuwe, ondeurdagte besluit verder weg van God en die Lize wat sy eenmaal was. Totdat Conrad een aand sy hand vir haar lig... Wendy Maartens gesels met Elaine Marais, Suid-Afrika se eie Francine Rivers, oor haar roman, Afdraaipad.