Fotoverhale: die meriete van dié verbode boekies
--:--
In baie huise was fotoverhale eenvoudig taboe, maar boekies soos Ruiter in swart en Saal 10 is wyd gelees – of dit nou skelm was of nie. Etienne en François Bloemhof en Pieter Miller, ’n kranige versamelaar wat byna 3 000 van dié boekies het, gesels oor dié verbode boekies van ’n vergange tyd.