Francois Smith: Kamphoer
--:--
Aangebied deur Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers. Kamphoer is die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls weggegooi is. Sy wy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses kom sy weer haar verkragters teë... Elna van der Merwe gesels met die skrywer, Francois Smith.