Neerlandistiekdag Deel 3
--:--
Ondersteun deur die Nederlandse Taalunie, Kaapse Forum vir Neerlandistiek, Van Ewijckstigting, Vlaamse Kultuurstigting en Fonds Neerlandistiek. Aanbieder: Dorothea van Zyl Nederlands word lewendig vir studente én belangstellendes, met insiggewende onderhoude met die Vlaamse topdigter Paul Bogaert en die Nederlands-Irakse skrywer Rodaan Al Galidi, en die kunstenaar Jannie du Toit. Luister ook na Dolf Wieers se gesprek oor taal en argitektuur, en na insigte oor vertaling. Ongeëwenaarde waarde vir geld!