Heinz Winckler: In ritme met God Aangebied deur CUM-uitgewers Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige baken. Met In ritme met God wys Heinz Winckler, in gesprek…
Chanette Paul gesels met Madri Victor oor die mitologie sowel as Freudiaanse en Jungiaanse aspekte in haar werk. Deur diep uit die mitiese argetipes te tap, kyk Ewebeeld hoe ’n geweld-dadige samelewing vrouwees tot verskrikking kan verwring. (Aangebied deur Lapa)
Aangebied deur die Anglo-Boereoorlog-monument Dorothea van Zyl gesels met Carel Stander, Jaco Thom en Andries Domburg oor hoeveel Kolonialers destyds steun verleen het aan die Boererepublieke, waarom die ABO-monument in die Paarl is en wat die simboliek agter die monument is.
Aangebied deur Naledi en RSG Is alle selfhelpboeke van hulp? Of beklemtoon dit eerder die leser se swak plekke en tekort- kominge? Hoe kies jy die regte boek? Louis Awerbuck en Lise Swart (Wie is ek?) in gesprek oor selfhelpboeke en lesers se uiteenlopende reaksies daarop.
Aangebied deur Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers In die middel jare tagtig het die treffer TV-reeks Ballade vir ’n enkeling rekord kykertalle bereik. Nou word die verhaal weer vertel, maar dié slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir 2014 – en dit is eersdaags in teaters te…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.