14 Mar Digtersparadys

Aangebied deur NB-Uitgewers
Die Woordfees se skrywersprogram sluit af op ’n hoogtepunt. Kom luister na voorlesings deur geliefde digters uit hulle nuwe bundels: Antjie Krog (Mede-wete), Daniel Hugo (Takelwerk), Joan Hambidge (Matriks) en Danie Marais (Solank verlange die sweep swaai). Moenie hierdie aanbieding misloop nie!
Loading player...