FREDERIK VAN ZYL SLABBERT DISKOERSREEKS
--:--
Malan en Vorster: is hulle nog welkom op die kampus?
Die BJ Vorster-gebou staan deesdae bekend as die Lettere-gebou. Maar wat van die DF Malan-gedenksentrum, JC Smuts-gebou, Majuba (manskoshuis), PO Sauer-gebou en die RW Wilcocks? Moet die name só bly of is verandering nodig?