FREDERIK VAN ZYL SLABBERT DISKOERSREEKS:
--:--
Jong mense se politieke apatie: so what?
Suid-Afrika se jeug was baie betrokke by die ophef van apartheid en die daarstel van ’n ge- lyke, vrye samelewing. Tog is hulle vandag, skaars 20 jaar later, afwesig by stemlokale en is hul stemme stil wanneer daar debat gevoer word. Is dit rede tot kommer? Kry mense eers later ’n politieke bewustheid of is dit ’n eienskap van hul generasie? Kom hoor wat dink die kenners – en die studente.