Deon Lamprecht: Tannie Pompie se oorlog
--:--
Aangebied deur Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers
Deon Lamprecht skop sy debuut af in die kombuis van tannie Pompie, wat gedurende die Grensoorlog in Tsumeb ’n radioseiner vir die weermag was. Die aangrypende ware verhaal fokus op die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood en die impak wat die oorlog op hulle gehad het. Francois Smith gesels met die skrywer.