Afrikamasutra
--:--
Aangebied deur Unisa Press
Gerard Scholtz praat met Ilse Carla Groenewald oor haar werk aan Afrikamasutra, die eerste Afrikaanse vertaling van die Kama Sutra deur Vatsyayana. In dié besonderse boek word daar humoristies maar deernis vol gekyk na liefde, respek, spiritualiteit, seksualiteit, intimiteit en ander sosiale kwessies. Die boek is ryklik versier met illustrasies deur drie bekende Suid- Afrikaanse kunstenaars: Diek Grobler, Hardus Koekemoer en Marna Schoeman.