Fanie Viljoen: Pleisters vir die Dooies
--:--
Aangebied deur Lapa
Fanie Viljoen se jong volwasse roman, Pleisters vir die dooies, is skokkend – maar word deur
ouers en leerkragte geloof vir die eerlike uitbeelding van die donker kant in jongmense. Toe
volg sy boek Uit, oor homoseksualiteit. In hierdie multimedia-aanbieding gesels Fanie met
Nanette van Rooyen oor tienerskryfwerk en dinge waaroor sommige ouers liefs nie wil praat
nie. Nie vir kinders jonger as 12 jaar nie.