Antjie Krog: Mede-wete
--:--
Aangebied deur Human & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers
Antjie Krog lees voor uit Mede-wete, haar aangrypende nuwe digbundel, en gesels oor haar
werk. Die digbundel – haar eerste in agt jaar – hanteer temas soos taal, geheue en gewete
met ’n nuwe intensiteit en beleënheid. Dit laat blyk ook duidelik haar diep verknogtheid aan
haar geboortegrond en die volgehoue betrokkenheid by en passie vir die land se komplekse
geskiedenis en samelewing.