Profiel: Dorothea van Zyl, 65
--:--
Kom vier die werk en lewe van Dorothea van Zyl, die moeder van die Woordfees, saam met Niël Rademan. As Afrikaans- en Nederlandsdosent het sy ’n bepalende invloed in die loop- baankeuse en beroepslewe van menige student gehad. Haar studenteleiding, navorsings- werk, en visie en dryfkrag as Woordfeesdirekteur die afgelope 15 jaar is van onskatbare waarde. Met ’n optrede van Zanne Stapelberg en Elna van der Merwe.