Rewolusie van die hart en HaKotel, die muur

Aangebied deur Lux Verbi, ’n druknaam van NB-Uitgewers
Wanda Bam gesels met Adriana Faling en Marzanne Leroux-Van der Boon. Faling se debuutroman, Rewolusie van die hart, volg die spannende verhaal van twee vroue van verskillende agtergronde in twee lande van 27 uiteenlopende aard, hul lewensverloop en hul stryd om die Woord te verkondig terwyl die Kerk vervolg word. HaKotel, die muur, is die sewende titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel- reeks, wat die lief
en leed van die Krige gesin- in ’n steeds onstuimige Jerusalem volg.
Loading player...