Stem vir Namibië se skoonhede!

--:--
Namibiese skoonheidskoninginne is binnekort op die wêreldverhoog om aan internasionale skoonheidskompetisies deel te neem. Miss Earth Namibia Albertina Haimbala, is in die Filippyne om op 9 November aan Miss Earth 2024 deel te neem. Mej. Namibië 2023 Prisca Anyolo (Priska Anyôlô) sal die land van 14 tot 16 November by Miss Universe in Mexikostad verteenwoordig. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Beaulah Booi-Beukes, die NBC se woordvoerder, wat Namibiërs aanmoedig om vir die meisies te gaan stem.
6 Nov 10AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

SAL-loodse terug op hul poste, staking afgelas

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het aangekondig dat die vlieënierstaking, wat Donderdag begin het, vandag opgeskort is. Die besluit volg op suksesvolle onderhandelings tussen SAL se uitvoerende bestuur en die Suid-Afrikaanse Vlieëniersvereniging. Die woordvoerder van die SAL, Vimla Maistry, sê die bestuur het 'n bykomende 1 persent salarisverhoging aangebied, wat uitloop op…
7 Dec 4AM 1 min

Katima sukkel, rioolstelsel besoedel maar waar is die geld?

Katima Mulilo se uitvoerende hoof, Rafael Liswaniso, sê die dorp staar uitdagings in die gesig met sy ou rioolsuiweringsaanleg, wat nie in die behoeftes van die groeiende bevolking kan voorsien nie. Die huidige stelsel, wat vanaf voor onafhanklikheid dateer, veroorsaak ondergrondse waterbesoedeling weens lekkende pype. 'n Nuwe aanleg, wat 40…
7 Dec 4AM 1 min

Eskom bespaar R17 miljard se diesel

Eskom sê die herstelplan het uitgeloop op jaar-tot-jaar dieselbesparings van amper 17 miljard Suid-Afrikaanse rand, wat ongeveer 70 persent minder is as die 24,3 miljard rand wat verlede jaar oor dieselfde tydperk bestee is. Daphne Mokwena van Eskom sê die kragnutsmaatskappy se strategiese gebruik van piekstasies, waaronder gepompde berging en…
7 Dec 4AM 1 min

Belinda vat weer die Dash!

Die Namibiese fietsryer Belinda van Rhyn het weer die Desert Dash in die solo-afdeling gewen in ‘n tyd van 18 ure 46 minute en 33 sekondes. Sy sê daar was uitdagings.
7 Dec 2AM 1 min