ANC moet sy regering afskaal en so geld spaar

--:--
Die Vryemarkstigting in Suid-Afrika stel voor die grootte van die regering word ingrypend afgeskaal sonder om sy grondwetlike verpligtinge te belemmer. Dit volg nadat die Tesourie die behoefte aan drastiese besnoeiings aan die begroting aangekondig het. Die beleidshoof van die stigting, Martin van Staden, sê ondanks die kritiek op die besluit, sal Suid-Afrika 'n baie doeltreffender regering hê indien staatsorgane uitsluitlik toegewy is aan die nakoming van hulle grondwetlike verpligtinge. Van Staden sê die stigting raai die finansminister, Enoch Godongwana, aan om hulle voorstel te oorweeg:
12 Sep 12AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Laat Heldedag herdenking 'is 'n mors van geld'

Die Independent Patriots for Change sê die sogenaamde laat herdenking van Heldedag wat oor die naweek deur die eerste minister Saara Kuugongelwa Amadhila gehou is, is ‘n mors van geld. Heldedag is reeds op 26 Augustus herdenk en dit word as goedkoop politiek bestempel. Die party se adjunk-president Trevino Forbes…
2 Oct 10AM 1 min

Kredietverlengings verlangsaam verder, sê verslag

Volgens Cirrus se jongste verslag oor kredietverlenging in die privaatsektor, het groei in kredietverlengings verder verlangsaam tot 2.3% jaar op jaar in Augustus 2023. Dit was die tweede stadigste sedert April 2022. Besigheidskrediet het vir 'n vyfde agtereenvolgende maand gekontrakteer en is 2 persent laer as dieselfde tyd verlede jaar…
2 Oct 10AM 1 min

Bela-wetsontwerp 'gaan onderwys skaad'

AfriForum het die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, gekritiseer oor haar standpunt rakende die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, die Bela-wetsontwerp. Die organisasie beweer Motshekga se kommentaar blyk 'n stap te wees wat daarop gemik is om die mag te konsolideer, wat dui op die regering se onwilligheid om kompromieë…
2 Oct 10AM 1 min

Moorde van polisiebeamptes wek kommer

Die adjunkminister van Polisie in die buurland, Cassel Mathale, sê die aantal polisiebeamptes wat aan en van diens af vermoor word, bly 'n bekommernis vir die leierskap van die SAPD. Dit volg op die moord op adjudantoffisier Lindela Mraqisa, wat verbonde was aan die Wes-Kaapse Beskermings- en Sekuriteitsdiensafdeling en sedert…
2 Oct 9AM 1 min

Openbare ontlasting nog steeds 'n probleem

Die leier van die amptelike opposisieparty PDM, McHenry Venaani, het 'n mosie ingedien om die kwessie van openbare ontlasting in die land na die parlement te neem. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie en Unicef se moniteringsprogram 2020-data, beklee Namibië teen 47 persent die sesde plek in die wêreld vir die hoogste koerse…
2 Oct 9AM 1 min