Ramaphosa gaan cholera-gebied besoek

--:--
President Cyril Ramaphosa sê hy gaan die inwoners van Hammanskraal in Tshwane besoek na die cholera-uitbreking in die gebied. Ramaphosa het Saterdag gepraat tydens die ANC se nasionale werkskomitee se besoek aan Noordwes. Hy sê die minister van water en sanitasie Senzo Mchunu en die minister van gesondheid Joe Phaahla hanteer die saak wat groot kommer veroorsaak.
28 May 3AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Talle nog steeds gestrand na storms paaie sluit

Die Wes-Kaapse LUR vir Beweeglikheid, Ricardo Mackenzie, sê beweeglikheid is erg geraak in verskeie dele van die provinsie na die langnaweek se stormweer. Hy het op ʼn nuuskonferensie verwys na die noodlenigingswerk van die provinsiale regering en gesê talle inwoners is gestrand weens die sluiting van paaie en die onvermoë…
26 Sep 12PM 1 min

Brittanje sukkel met derduisende migrante

Asielsoekers en migrante wat na Brittanje stroom neem hand oor hand toe en 'n nuwe plan is nodig om hulle te hanteer. Die oorlog in Oekraïne het 'n reeds slegte situasie net vererger en Brittanje en veral Italië loop op die oomblik deur met duisende wat in die twee lande…
26 Sep 12PM 1 min

PDM parlementslid ontstoke oor bedrog in Omaheke-streeksraad

Inna Hengari, parlementslid van die Populêre Demokratiese Beweging, het in die Nasionale Vergadering na die Staatsdienskommissie se verslag oor beweerde werknemersbedrog in die Omaheke streeksraad verwys. Sy sê sy verstaan dat die werknemers die raad terugbetaal het en nie meer in diens van die raad is nie. Die ondoeltreffendheid en…
26 Sep 11AM 1 min

Bendes ry aan die pen weens goeie inligting aan polisie

Die buurland se minister van polisie, Bheki Cele, sê inligting van misdaadintelligensie bly sentraal in die uitskakeling van gewapende en genadelose bendes in die land. Die polisie het die afgelope week ʼn aantal suksesse behaal, insluitende die aankeer van vermeende transitorowers in Hoedspruit, Limpopo toe vier verdagtes doodgeskiet en drie…
26 Sep 11AM 1 min

Mentorskap lei tot entrepreneurskap, sê bank

Die Ontwikkelingsbank van Namibië sê sy missie om volhoubare ekonomiese groei te bevorder met 'n baanbrekende inisiatief, die nasionale mentorskap- en afrigtingsprogram, is 'n dawerende sukses. 'n Kollektief van mikro-besighede wat hoofsaaklik uit benadeelde entrepreneurs van Katutura bestaan, het na mentorskap nege stalletjies by vanjaar se Windhoek skou. Die bank…
26 Sep 11AM 1 min