Mel Die Storieverteller glo almal is bietjie mal

Loading player...
Melanie du Toit het al 'n lewe vol opwinding en avontuur gehad. Alhoewel die TikTok-ster en skrywer lyk asof sy vinnig populêr geword het en nou 'n naam op almal se lippe is, werk sy al lank jare agter die skerms om 'n "overnight sensation" te word. Van klasgee in Sjina tot spookskrywer wees, Melanie het op die punt gekom waar sy besluit het genoeg is genoeg en dis tyd dat sy 'n naam vir haarself maak.
26 Apr 2023 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Is cereal a soup?

Many debates may never result in a conclusive right answer. There have been actual scientific studies to determine whether a hot dog is a sandwich. While we respect the research, we want to find out from the people: Is cereal a soup?
19 Jan 3 min