ANC beraadslaag oor Putin se lasbrief

--:--
Die ANC sê hy beraadslaag met sy werknemers in die regering oor die Internasionale Strafhof se lasbrief vir die inhegtenisneming van die Russiese president Vladimir Putin oor beweerde oorlogmisdade in Oekraïne. Die woordvoerder van die ANC, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê die hof in Den Haag het aangekondig die lasbrief het te doen met Putin se vermoedelike betrokkenheid by die onwettige deportasie en verskuiwing van kinders uit die besette gebiede van Oekraïne na Rusland:
26 Mar 4AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Mutualites bewillig N$100 000 aan 10 organisasies

Die Old Mutual Staff Community Builder is 'n inisiatief van die Old Mutual-stigting wat daarop gemik is om sy werknemers te bemagtig om betrokke te raak by verskeie maatskaplike projekte. Tien personeellede het 'n totaal van 100 000 Namibiese dollar aan verskeie organisasies toegewy, om hulle te bemagtig om positiewe…
6 Jun 7AM 1 min

SPYL sal nie onmiddellik debat oor gay-huwelike ter tafel lê nie

Die Nasionale Vergadering hervat vanmiddag sy sessie na hy op 28 April in reses gegaan het. Na die hooggeregshof beslissing oor die erkenning van buitelandse eggenote in gay-huwelike, het die Swapo-jeugliga skerp kritiek gelewer en onderneem om die kwessie in die parlement te bespreek. Kosmos 94.1 Nuus het met die…
6 Jun 7AM 1 min

Plastiek-besoedeling in SA neem epidemiese proporsies aan

Die DA sê plastiekbesoedeling regoor Suid-Afrika is besig om epidemiese afmetings te bereik en vererger in sekere gebiede. Die uitwerking van plastiekbesoedeling op natuurlewe, veral seevoëls en visse, is verwoestend en die inname van plastiekprodukte kan lei tot verdere risiko's vir mense wat seekos eet. Die DA-lid, Dave Bryant, sê…
6 Jun 7AM 1 min

Duitse verbod op jagtrofeë sal bedryf op sy knieë dwing

Daar heers groot kommer in die Namibiese jagbedryf oor ‘n moontlike verbod in Duitsland oor die invoer van jagtrofeë. Die Duitse mark is uiters belangrik vir Namibië, beide vir toerisme en die jagbedryf. Duitsers beslaan 36 persent van die land se trofeejagters gevolg deur die VSA op 19 persent en…
6 Jun 7AM 1 min