Interview Special - Nikki Coetzee
--:--
Nikki deel haar kragtige storie oor haar polisistiese niere diagnose en die pad wat sy gestap het tot haar oorplanting en die ongelooflike mense al langs die pad.