Interview Special - Bidbeertjies
--:--
Almarie gesels met An Roets oor die pragtige Bidbeertjies, hoe hulle onstaan en sy deel die wonderlikste getuienisse van die beertjies en hoe hulle mense aanraak met hulle boodskap van liefde.