Weerkenner: La Niña-stelsel verswak

--:--
Hy voeg by dat die verswakking van La Niña warmer temperature kan bring.
5 Jan 11PM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Nog 'n week oor om kudde-getalle aan LPO te verskaf

Drie jaar gelede het die Lewendehawe Produsente Organisasie, of te wel die LPO, as deel van die Namibië Landbou-unie is, ’n hoogs suksesvolle opname onder sy lede gedoen om vas te stel hoe kudde-getalle in titelakte-gebiede afgeneem het gedurende die laaste verwoestende droogte. Volgens die LPO het hierdie droogte vir…
26 Mar 5AM 1 min

Beroep op O-negatiewe bloedgroepe om bloed te skenk

Die Bloedoortappingsdiens van Namibië doen 'n beroep op Namibiërs om bloed te skenk om lewens te red. Die diens benodig dringend bloed van die O-negatiewe bloedgroep wat dikwels die 'universele bloedgroep' genoem word omdat mense van enige bloedgroep dit kan ontvang. Dit maak dit uiters belangrik in 'n noodgeval of…
26 Mar 5AM 1 min

Shifeta waarsku oor impak van klimaatsverandering

Die Namibiese omgewingsminister Pohamba Shifeta het tydens die eerste vergadering van die bestuurskomitee van die Internasionale Droogte-weerbaarheids-alliansie gesê Namibië is nie immuun teen droogte en die impak daarvan op die ekonomie nie. Die gevolge van klimaatsverandering word plaaslik en wêreldwyd gevoel. In Namibië het die maksimum temperatuur die afgelope 40…
26 Mar 4AM 1 min

ANC beraadslaag oor Putin se lasbrief

Die ANC sê hy beraadslaag met sy werknemers in die regering oor die Internasionale Strafhof se lasbrief vir die inhegtenisneming van die Russiese president Vladimir Putin oor beweerde oorlogmisdade in Oekraïne. Die woordvoerder van die ANC, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê die hof in Den Haag het aangekondig die lasbrief het te…
26 Mar 4AM 1 min

Springbok-vroue se loesing 'n goeie les vir die span

Die Springbok-Vroue se tussentydse afrigter Louis Koen sê die tien-drieë-teenoor-een-loesing wat hulle gister in Madrid teen Kanada op die lyf geloop het, het die span na die werklikheid teruggebring. Maar hulle is nou meer vasberade as ooit om die gaping tussen hulle en die wêreld se topspanne te verklein. Suid-Afrika,…
26 Mar 4AM 1 min