Angelique Gerber - 04 August 2022
--:--
Angelique Gerber is 'n aktrise, aanbieder en motiveringspreker. Veral bekend vir haar rol as “Clara” op 7de Laan en as aanbieder van Boer soek 'n Vrou, maar ook het sy al in menige teaterproduksies, kortfilms, musiekvideos, vollengte speelfilms te werk en was sy ook seremoniemeester by verskeie geleenthede.
Die afgelope Saterdag het Angelique en rockmusikant en wenner van The Voice SA, Tasche Burger mekaar die stryd aangese in die bokskryt, alles ten bate van organisasies vir slagoffers van geslagsgeweld.
R250 000 is ingesamel.