Interview Special - 02 August 2022 - Tayla & Ebrahim Samboe – McDonald Wedding
--:--
Die storie van Ebrahim en Tayla het voorblad nuus gemaak in die week! Hulle het besluit die tyd is reg vir trou, maar hulle was platsak, maar het geweet God wil hê hulle moet moet hierdie stap neem.
Na ‘n eenvoudige seremonie het een gas ‘n R200 noot in Ebrahim se sak geplaas en dit is waar die storie selfs meer interesanter geword het!
Na ‘n eenvoudige seremonie het een gas ‘n R200 noot in Ebrahim se sak geplaas en dit is waar die storie selfs meer interesanter geword het!