Sondagaand Erediens - Past Buks van Staden
--:--
JESAJA 25
4want U is 'n toevlug vir die armes,
'n toevlug vir die behoeftiges in hulle nood,
'n skuilplek teen die stortbuie,
'n skaduwee teen die hitte.
Die geweld van die wrede volk is soos 'n winterstorm,
PSALMS 107
29Hy het die stormwind stilgemaak,
en die golwe van die see het bedaar.
PSALMS 91
1Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
2hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”
NAHUM 1
7Die Here is goed,
Hy is 'n toevlug in tyd van nood,
Hy sorg vir dié wat by Hom skuil.
MATTEUS 8
26Hy sê vir hulle: “Waarom is julle bang, kleingelowiges?”
Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword. 27Die mense het hulle verwonder en gesê: “Watter soort mens is hy dat selfs die wind en die see hom gehoorsaam?”
PSALMS 34
18As die regverdiges om hulp roep,
hoor die Here hulle
en red Hy hulle uit al hulle benoudhede.
19Die Here is naby die gebrokenes,
Hy help die moedeloses.
20Al word die regverdige ook deur hoeveel rampe getref,
die Here red hom uit almal.
HEBREËRS 12
2die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God
JAKOBUS 1
6Maar 'n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos 'n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word.