Marike Laranjeira - Hemelblou Onderhoud 22 July 2022
--:--
Hierdie sangeres, vanuit die Tuinroete, het hierdie lied geskryf, in ‘n tyd waar die wêreld kompleet op sy kop gekeer was en so baie mense verlies en hartseer ervaar het. Sy het net gevoel, mense moet probeer vrede in hulself en in hul omstandighede vind, te midde van intense ervarings en gebeure in vandag se uitdagende tye.
Sy hoop van harte, as mense na hierdie lied, HEMELBLOU luister, hulle sal onthou en besef dat ons standvastige hoop en onwrikbare geloof moet hê, vir ‘n beter toekoms op aarde, asook die lewe hierna.
Sy hoop van harte, as mense na hierdie lied, HEMELBLOU luister, hulle sal onthou en besef dat ons standvastige hoop en onwrikbare geloof moet hê, vir ‘n beter toekoms op aarde, asook die lewe hierna.