Jannie Putter - 18 Julie 2022 - Niks is onmoontlik nie

--:--
“Jy moet verstaan dat wat jy dink ontmoontlik is, gaan iemand anders wel doen. Moet nie sê iets is ontmoontlik nie, want met God is enige iets moontlik.”
18 Jul 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Hou 'n Vriendskapsgesprek

Wanneer laas het jy 'n vriendskap gesprek met iemand gehad? Wees net 'n vriend vir iemand - luister, praat en geniet mekaar en stap so met iemand 'n spesiale pad.
11 Mar 9 min

Jannie Putter - Laat Dit Gaan

In jou lewe hou jy styf vas aan ervarings of mense van die verlede. Dit kan bitterheid veroorsaak en ons moet leer om dinge te laat gaan.
4 Mar 7 min