Community Education - Mia HOugh - ATKV

13.07.2022 - Ons gesels in Leefstyl met die wenner van n nuwe baadjie projel van Jannie du Toit in samewerking met ATKV , Vonk musiek, en Rosetad 100.6 Radio. Die gedagte het ontstaan in 2021 en die gedagte daaragter was om uit n seleksie van Janie du Toit se oorspronklike musiek , n lied te kies en dan dit n nuwe klank te gee. Die wenlied is “Wys my die Plek” – n verwerking van C Louis Leipoldt.