Donderdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

--:--
EFESIËRS 5

. 16Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. 17Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen.
14 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

ROMEINE 14 22Laat jou oortuiging hieroor 'n saak tussen jou en God wees. Gelukkig is die man wat hom nie hoef te verwyt oor wat hy hom veroorloof nie. 23As iemand egter twyfel en tog eet, is hy klaar veroordeel omdat hy dit nie uit geloofsoortuiging doen nie. En enigiets…
8 Jun 2AM 15 min

Woensdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

JESAJA 59 Ons sondes kla ons aan 1Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. 2Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak…
7 Jun 2AM 15 min