Boeke wys 102,4 miljoen pond vir koninklikes, maar dis meer

Die koste van die Britse koninklike familie vir die afgelope finansiële jaar is bekend. Die belastingbetaler het 104,2 miljoen pond op die familie bestee, 17 persent meer as in die vorige jaar. ‘n Kenner in koninklike sake, die outeur Norman Baker, sê dis baie meer as 104,2 miljoen pond.