‘n Afrikaanse koors wat jou dié naweek gaan warm hou

"Troukoors" se tweede seisoen is terug op Showmax en die nuwe episodes beloof om die liefde in al sy glorie uit te beeld. Daar is ook ‘n koors van ‘n ander aard, met seisoen 5 van “Living the Dream with Somizi” wat sosiale media reeds aan die praat het. Gerda de Sousa praat met TV Plus redakteur, Lucia Poolman, in dié week se podgooi van Streaming Now! .....