Rooies Strauss - 28 April 2022 - Lewendig Uit Ukraine
--:--
Rooies Strauss, sy seun Andres asook Arno en JB van School off Fire en ‘n sendeling vriend Leon is op die oomblik in Oekraine. Toe die mense die land uitvlug het Rooies en sy span ingegaan om die Evangelie van Christus te gaan verkondig en hoop te gee vir mense
Rooies deel kragtige stories van hoop en wonderwerke!
Rooies deel kragtige stories van hoop en wonderwerke!