Jannie du Toit - 'n Nuwe Baatjie Kompetisie - 8 April 2022
--:--
Jannie du Toit het – ter viering van 50 jaar op die musiekpad,n opwindende projek aangekondig. Hy het ’n kompetisie geloods met die fokus op liedjies wat hy oor dieafgelope halfeeu geskryf het.
Die idee is nie om die woorde en wysie totaal te verander nie,
maar dat die liedjie nuut gemaak moet word deur daaraan
’n jazz-, rock-, blues-, rap- of dalk techno-klank te gee. Ook
a capella- of instrumentale weergawes van die liedjies kan
ingeskryf word.
Daar is pryse om te wen, and Jannie vertel ons meer van wat hy soek en hoe die kompetisie werk...